Schools

Volkskool se spelers vang die oog

Goeie spel laat keurders regop sit.

Verskeie rugby- en netbalspelers van die Laer Volkskool presteer uitstekend en is gekies om hulself verder te bewys.

Netbalspeler Leyna Strassburg het met goeie spel deurgedring na die volgende rondte van die Gauteng netbalproewe.

Leyna Strassburg is gekies om aan die Gauteng netbalproewe deel te neem.

Rugbyspelers Marco Lötter, Raymond Willemse en PW van Heerden is al drie opgeneem in die o13 Vereeniging rugbyspanne.

Die o12 spelers sluit in Finn Froneman, Adriaan Nienaber, Gert Diedericks, Luan Taylor en Roelie Schilt.

Marco Lötter, Raymond Willemse en PW van Heerden is gekies vir die o13 Vereeniging rugbyspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button