SchoolsSport

Netbalspelers vaar goed

Balfour netbalspelers vang die keurders se oog.

Netbalspelers van die Laerskool Balfour het op 15 April aan proewe by die Laerskool Oranjegloed in Secunda deelgeneem.

Laerskool Balfour se o12 en o13-spanne het aan die proewe deelgeneem.

Die kompetisie was baie sterk en die netbalspelers moes alles uithaal.

Twee o12 netbalspelers, Anné Richards en Kaylin Hattingh, het die oog van die afrigters en keurders gevang en is gekies om aan die tweede rondte proewe deel te neem.

Kaylin Hattingh.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button