Laerskool AG Visser het ‘n paar leerders wat in Engels hul redenaarsvermoë tydens ‘n interne redenaarskompetisie duidelik gemaak het.
Die beste redenaars in elke graad is Shadette Botha (Graad Vier), Mieke Coetzee-Olivier (Graad Vyf), Janko Knoetze en Mieka Rabie (Graad Ses).
Janko en Mieka is ook as die algehele wenners aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



