Laerskool AG Visser se netbalspanne neem deel aan die klein-skole liga in die D7-Sedibengstreek.
Die skool se o11 en o12 spanne het beide hulle onderskeie ligas vir klein skole gewen en dring nou deur na die Sedibeng-uitspeelwedstryde wat op 9 en 10 Junie by Dr Malan Hoƫrskool in Meyerton plaasvind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



