SchoolsSport

Petri verbeter sy eie hoogspring rekord

Petri Stoltz het die rekord verbeter na 2.06m.

Petri Stoltz van Hoërskool John Vorster het tydens die Gauteng Kampioenskappe by die Germiston Stadion die o17 hoogspring item gewen.

Hy het sy eie rekord van verlede jaar verbeter.

Petri het verlede jaar ook in die o17 groep gespring met ‘n rekord van 2.02m wat hy na 2.06m verbeter het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button