Schools
Volkie atleet neem deel aan SA’s
Hoër Volkskool hoogspring atleet neem 19 tot 21 Maart deel aan die SA kampioenskappe.
Hoër Volkskool is baie trots op hul o15 hoogspring-atleet, Madison Webb, wat 8 tot 11 April aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir atletiek deelneem by die Royal Bafokeng Stadion in Rustenburg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



