Community galleriesGalleries
Nashua vier loslitdag in kleur
Kyk hier na die loslitdag fotos van Nashua Highveld.

Die span van Nashua Highveld, Ermelo het op Loslitdag gees-gevang deur mekaar met kleurpoeier te gooi. Hulle het ook ‘n potjiekos-kompetisie tussen die administratiewe en tegniese personeel gehou. Dié ronde is deur die administratiewe groep gewen.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!














