Sport
-
Liggie dogters swaai die wilgerlat
School sportDie Liggies het in die 10de boulbeurt Oosterland se telling verbygegaan en die wedstryd met agt paaltjies gewen
-
NPSS seniors thrash Lungelo Combined School
School sportThe seniors won by a huge margin while the juniors drew their match.
-
Stywe lyne vir bas hengelaars
Local sportDaar sal maandeliks’n klubkompetisie by verskillende damme plaasvind.
-
Ermelo stoeiers het teenstanders in wengreep vas
Local sportErmelo het agt goue, sewe silwer- en een bronsmedalje tydens die kampioenskap verower.
-
Gholfspelers geniet sonskyndag
Local sportNominasielyste vir die nuwe komitee is in die kroeg aangebring en lede word dringend versoek om hul nominasies aan te…
-
Erries het uithouvermoë by tweede ligawedloop by Hoërskool Volksrust
Local sportDie Erries se landloopatlete het verlede Woensdag aan die tweede ligawedloop by Hoërskool Volksrust deelgeneem.
-
Children of the Dawn skip their way to the top
Local sportErmelo Centre's Thobile Mkhatshwa and Thembelihle Dludlu walked off with gold while Nomvula Mlotshwa won silver.
-
Hoëveld senior liga-wenners pak Laeveld in Curriebeker voorwedstryd
Local sportErmelo se eerstes wat reeds as wenners in die Puma senior Hoëveldliga aangewys is, reis die naweek na Nelspruit waar…
-
Sterk wind skrik gholfspelers nie af
Local sport46 spelers het ingeskryf vir Saterdag se IPS gholf-kompetisies by die Ermelo Buiteklub.
-
Ermelo skuts korrel goed gedurende Laeveld Jagtersvereniging klubskietdag
Local sportDie lede van die Laeveld Jagtersvereniging het Saterdag ’n klubskietdag op die plaas Klipfontein aangebied.











