Sport
-
Errie-eerstes speel klaar met Ermelo Christian School
School sportDie Erries het die wedstryd gewen toe hulle ECS vir 95 lopies uitgeboul het.
-
Ermelo gimnaste verwerf Mumalanga-kleure
Local sport11 van dié klub se gimnaste het provinsiale kleure ontvang en sal binnekort aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap by die Matsport-sentrum…
-
Masizakhe learners in Mpumalanga basketball team
School sportThe five will represent Mpumalanga in basketball at the National championship games in Cape Town.
-
Secunda oorheers Hoëveld viere rolbalampioenskap
Local sportSasol Secunda se mans-en vrouespanne het die spel oorheers en het in albei afdelings eerste en derde geëindig.
-
Provinsie vereer sussies vir netbal-prestasies
Local sportSusters Inge en Amy Greyling is verlede naweek tydens Mpumalanga Netbal se prysuitdeling vir hul uitsonderlike prestasies vereer.
-
Ermelo rolbalspelers verwerf Mpumalanga-kleure
Local sportDrie van Ermelo Rolbalklub se spelers het die afgelope naweek hul provinsiale kleure ontvang.
-
JJ van der Merwe-gholfdag goed ondersteun
Local sportSaterdag vind die tweebal- beterbalkompetisie van Summerfield-skool plaas.
-
GS netball league heats up in penultimate round
Local sportTeams from across the district gathered at the AJ Swanepoel Stadium netball courts to do battle in order to be…
-
Stannies kry pak slae met Errie-wilgerlat
School sportDie Erries het 205 lopies in hul toegelate 25 beurte aangeteken en Standerton in die 20ste boulbeurt vir 125 lopies…
-
-
Gholfspelers vier Lente by die Ermelo Gholf Lentefees
Local sportDie toernooiwenners was Danie Louw (82), Damian Morgan (77), Fred Els (76) en David Mashinini.
-
Ermelo-stoeiers presteer by streekskampioenskap
Local sportMpumalanga het as wenners uit die stryd getree teen stoeiers van Oos-Gauteng en Natal.











