Local sportSport
Die De Wit Motors Rolballiga het Dinsdag tot ’n einde gekom
Die Ball Busters het geskiedenis gemaak deur die liga drie agtereenvolgende keer te wen.

Die Ball Busters het geskiedenis gemaak deur die liga drie agtereenvolgende keer te wen.
Hulle het hul borg, Hough Burger, vir sy volgehoue ondersteuning bedank.
Ermelo Vleismark was tweede en Tasso’s in die derde plek.
Die span van Nashua Tegnies het die agterhoede-prys gewen en Major Steel is as die besgeklede span aangewys.
Ronnie Schilling van die Ball Busters het namens almal wat deelgeneem het, die klubbestuur bedank vir hul bydrae tot die sport en almal aangemoedig om dié klub te ondersteun.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



