Skaapboere in die Chrissiesmeer distrik het die afgelope naweek groot verliese gely toe ongeveer 35 skape op twee plase gesteel en geslag is. Onder die skape was 12 stoetramme ter waarde van ongeveer R120 000 wat by een van die boere gesteel is. ’n Volledige berig sal in volgende week se Hoëvelder verskyn
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!