Local newsNews

Brand in Ermelo middedorp

Die totale omvang van skade wat Dinsdagoggend aan sakeondernemings in Ermelo se middedorp aangerig is deur ’n vuur wat in ’n hoop kartondose aan die agterkant van MR Price Sport ontstaan het is steeds nie bereken nie.

Die brand is gou deur die Msukaligwa Brandweerdienste in beheer gebring.

Die Wimpy wat aan Mr Price grens het nie onder die vlamme deurgeloop nie maar het groot rookskade opgedoen.

Eienaar van die Wimpy, mnr. Dries janse van Rensburg het sy dank betuig aan die brandweer dienste vir hul vinnige en professionele optrede.
’n Ondersoek na die oorsaak van die brand is reeds geloods.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button