GalleriesNewsSchoolsSchools galleriesSports galleries
EHS Tuksreeks teen Kemptonpark
Die Erries het gewys wie is baas op die hokkieveld

Die Errie het dié Saterdag op hul tuisvelde teen Hoërskool Kemptonpark aan die Tuksreeks wedstryde deelgeneem.
Die Erries het die septer op die hokkieveld geswaai en het hul opponente van die staanspoor af gewys dat hulle n vors is om mee te reken.
Alhoewel hulle hul harte uitgespeel het, het dit egter nie so goed gegaan met die rugbyspanne nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




















































































































