Vissermanne wat die naweek by Petdam uitgekamp het was verbaas toe ‘n man Saterdagmiddag omstreeks 16:00 al skreeuend verby hulle in die dam ingehardloop het en na ‘n ruk onder die water verdwyn het.
Die polisie is in kennis gestel en duikers van die Mpumalanga duikeenheid het Sondagoggend na die man se liggaam begin soek.
Die man se liggaam is omstreeks 11:00 Sondagoggend uit die water gehaal.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



