
Ermelo rolbalklub se vroue-kampioen is onlangs in Secunda gekroon as die “Champ of Champions”.
Tydens dié toernooi het al die Klubkampioene in die provinsie sake uitgespook om as Mpumalanga-kampioen weg te stap.
Twee kampioenskap-krone was nie goed genoeg nie en Marlene het verlede maand as kampioen uit die stryd getree tydens die Mpumalanga-meesterskampi0enskappe wat op Standerton plaasgevind het.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



