GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Sake vorder flink
Van koekies tot burgers, worsbroodjies, lekkers en vele ander is vinnig uitverkoop.

Nie eens die ongunstige weer kon die ontluikende entrepreneurs van Laerskool Ermelo daarvan weerhou om flink sake te doen tydens die entrepreneursdag wat Vrydag by die skool gehou is.
Aan ondernemingsgees was daar nie ‘n tekort nie en van koekies tot burgers, worsbroodjies, lekkers en vele ander is vinnig uitverkoop. Uitgawe is daarna bereken en die wins is onder die verskeie groepe entrepreneurs verdeel.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










