Me. Judy Booysen is die gelukkige wenner van die Chevrolet Spark,geborg deur Rothman Motors, wat ten bate van Laerskool JJ van der Merwe uitgeloot is. Hier ontvang sy haar slinternuwe motor van mnre. Dale Groenewald (JJ-beheerliggaam), Hennie Matthee (JJ van der Merwe), Chris Rothmann (eienaar Rothman Motors) en Sakkie Malan (skoolhoof JJ van der Merwe). (EN)
Me. Judy Booysen is die gelukkige wenner van die Chevrolet Spark,geborg deur Rothman Motors, wat ten bate van Laerskool JJ van der Merwe uitgeloot is. Hier ontvang sy haar slinternuwe motor van mnre. Dale Groenewald (JJ-beheerliggaam), Hennie Matthee (JJ van der Merwe), Chris Rothmann (eienaar Rothman Motors) en Sakkie Malan (skoolhoof JJ van der Merwe).