Local newsNews

Ralph en Cilla sê tot siens

"Dankie vir al die wonderlike vriendskappe en goeie tye wat ons op Ermelo beleef het."

Ralph en Cilla Badenhorst neem afskeid van Ermelo waar hulle 79 jaar lank gewoon het.

Oom Ralph en tannie Cilla gaan by hul dogter en skoonseun, Steph en Lizette Venter, in Bronkhorstspruit woon en is baie opgewonde oor die nuwe en goeie dinge wat kom.

Hul kinders en kleinkinders van Bronkhorstspruit sien daarna uit om hul ma en pa, ouma en oupa naby hulle te hê.

Die egpaar groet langs dié weg al hul vriende en kennisse vir wie hulle nie persoonlik kon tot siens sê nie.

Ralph en Cilla Badenhorst neem Vrydag (vandag) afskeid van Ermelo waar hulle 79 jaar lank gewoon het.

Oom Ralph en tannie Cilla gaan by hul dogter en skoonseun, Steph en Lizette Venter, in Bronkhorstspruit woon en is baie opgewonde oor die nuwe en goeie dinge wat kom.

Hul kinders en kleinkinders van Bronkhorstspruit sien daarna uit om hul ma en pa, ouma en oupa naby hulle te hê.

Die egpaar groet langs dié weg al hul vriende en kennisse vir wie hulle nie persoonlik kon tot siens sê nie.

“Dankie vir al die wonderlike vriendskappe en goeie tye wat ons op Ermelo beleef het.”

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button