Local newsNews

Ongeluk ontwrig verkeer

Nie alle motoriste verminder spoed as die ronde metataalspoedbrekers oorgesteek word nie.

Verkeer in de Emigratieweg is Donderdagoggend ontwrig  deur ’n botsing wat by die ronde metaalspoedbrekers naby die aansluiting met Julianastraat plaasgevind het.

Niemand is in die ongeluk beseer nie.

Die spoedbrekers skep dikwels verwarring onder motoriste wat uit Julianastraat draai en voor aankomende verkeer beland omdat daar aanvaar word dat alle verkeer by die spoedbrekers gaan stilhou of stadig oorsteek.

Nie alle motoriste verminder spoed as die spoedbrekers oorgesteek word nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

IMG_4333

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button