Local newsNews
Groot vrag beweeg deur Ermelo
Die groot watertenk is in Secunda vervaardig en in twee dele na Piet Retief Gelaai.

Nog ’n groot vrag het koppe laat draai toe dit Donderdag deur Ermelo se strate beweeg het.
Die vrag, ’n 200-kiloliter (200,000 liter) watertenk wat in Secunda vervaardig is, is in twee dele op swaarvoertuie gelaai en na ’n kliënt op Piet Retief vervoer waar dit aanmekaar gesweis sal word.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




