Local newsNews
SAVF hou jaarafsluiting
Die SAVF-huis vir bejaardes het verlede week die jaar met ’n ete vir al die inwoners, woonstelbewoners, vrywilligers en die diensbestuur afgesluit.
Die SAVF-huis vir bejaardes het verlede week die jaar met ’n ete vir al die inwoners, woonstelbewoners, vrywilligers en die diensbestuur afgesluit.
Louise van der Merwe, bestuurder van die Huis, het almal bedank vir die wonderlike jaar waarna almal die heerlike driegang- maaltyd geniet het.
Danie Terblanche het gesorg vir die musiek en Ina de Villiers en Inneke Potgieter vir die feestelike versiering van die eetsaal.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!