Local newsNews

Diere steeds soek

Diere-eienaars soek steeds na hul troeteldiere wat gedurende die vakansie weggeraak het.

Patat het Saterdag in die omgewing van Cloetestraat weggeraak. Sy eienaars mis hom baie en bied 'n  beloning aan vir die persoon wat hom aan hulle terugbesorg. Skakel Gerhard by 082 775 5 713 as u enige inligting het.
Patat het Saterdag in die omgewing van Cloetestraat weggeraak. Sy eienaars mis hom baie en bied ‘n beloning aan vir die persoon wat hom aan hulle terugbesorg. Skakel Gerhard by 082 775 5 713 as u enige inligting het.
Minion, our six-year-old male cat went  missing in the vicinity of Jansen Street.  Any person with information on Minion’s  whereabouts can contact Calla at 071 352 8934  or Angela at 072 117 7789. A reward will be  given if he is returned.
Minion, our six-year-old male cat went
missing in the vicinity of Jansen Street.
Any person with information on Minion’s
whereabouts can contact Calla at 071 352 8934
or Angela at 072 117 7789. A reward will be
given if he is returned.
Fifi, 'n swart-grys poedel, het Oujaarsmiddag/aand in die omgewing van Theronstraat weggeraak en haar eienaars mis haar.  Enige persoon wat weet waar FIfi is, kan Annelie by  082 508 9018 of Magda by 082 444 9690 skakel.
Fifi, ‘n swart-grys poedel, het Oujaarsmiddag/aand in die omgewing van Theronstraat weggeraak en haar eienaars mis haar. Enige persoon wat weet waar FIfi is, kan Annelie by 082 508 9018 of Magda by 082 444 9690 skakel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button