Dié donkerbruin Labrador het ongeveer 'n maand gelede in 'n erf in Fouriestraat aangekom waar hy/sy kos gegee word. Hy/sy is baie verwilderd en hardloop weg as iemand naderkom. Enige persoon wat weet aan wie die hond behoort, kan Dirk by 082 445 9994 skakel.
Dié donkerbruin Labrador het ongeveer ‘n maand gelede in ‘n erf in Fouriestraat aangekom waar hy/sy kos gegee word. Hy/sy is baie verwilderd en hardloop weg as iemand naderkom. Enige persoon wat weet aan wie die hond behoort, kan Dirk by 082 445 9994 skakel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!