Local newsNews
Megan reg om in VSA te dans
Megan de Beer, ’n gr. 8-leerling van Hoërskool Ermelo, het onlangs aan die ARTS Talent Showcase in Johannesburg deelgeneem. Tydens die uitvoering van haar kontemporêre dans “Beauty” het Megan die oog van internasionale keurder Kim Meyers gevang en is genooi om volgende jaar as deel van die Just You & ARTS SA span in Florida, VSA deel te neem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



