Local newsNews

Trudie vereer vir uitstaande diens

Trudie van der Bank, klerk van die kinderhof, Ermelo, se harde werk en toewyding die laaste 12 jaar is vir die soveelste keer deur die Department van Justisie (the DOJ & CD) erken. Sy is onlangs tydens ’n glansgeleentheid by die Mpumalanga Service Excellence Awards vereer vir haar uitstaande werk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button