Local newsNewsBreaking News
Storm rig miljoene rande skade aan plaas
Verskeie hout-chalets is ook verwoes.

’n Tornado het Dinsdagmiddag miljoene rande se skade aangerig op die plaas Uitgezocht van mnr. Jan du Toit tussen Ermelo en Amersfoort.
Die plaasopstal sowel as verskeie hout-chalets is onder andere heeltemal deur die tornado verwoes.
Geen verdere inligting is op dié stadium beskikbaar nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.