Lusanti Brundyn, ’n gr. 12 leerder van EHS en haar sussie, Timon Brundyn in gr. 9 het die afgelope vakansie as deel van die Simfonia Juventi-Orkes opgetree.
Lees ook: Erries gaan kyk Sound of Music by Monte Casino
Lusanti is na afloop van dié optrede en daaropvolgende oudisies vir die tweede agtereenvolgende jaar as oaangewys.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



