NewsSchools

Errie ruiters wys hul staal tydens die tweede Sanesa kwalifiserende ronde

Sy het ook twee tweede plekke in “Prix Caprilli” (Vlak 1) en ’n derde plek in “Performance Riding” (Vlak 5) behaal.

Surika Struwig en Walter van der Walt, gr. 8 leerders van EHS, het verlede naweek aan die tweede Sanesa kwalifiserende ronde van Mpumalanga-perdry op Badplaas deegeneem.

Surika het op die rug van haar perd, Midas Touch Jedi, eerste plekke in “Working Riding” (Vlak 5), Medium Dresseer 2 en Medium Dresseer 3 behaal.

Sy het ook twee tweede plekke in “Prix Caprilli” (Vlak 1) en ’n derde plek in “Performance Riding” (Vlak 5) behaal.

Walter en sy perd, Classic Elements, het twee eerste plekke onderskeidelik in 1m “Handy Hunter”-klas en in 1m kompetisie-klas en ’n tweede plek in die 1.10m kompetisie-klas losgespring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button