NewsSchools

Ligbron B-netbalspanne wen eerste ligawedstryde

Ligbron Akademie vir Tegnologie se netbal B-spanne wen al hulle wedstryde tydens die Liga teen Ermelo Hoërskool.

Die netbal B-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Dinsdag, 17 April al hulle liga wedstryde teen EHS gewen.

Die liga-wedstryde het op Ligbron se tuisgronde plaasgevind.

Lees ook: Ligbron Akademie vir Tegnologie se Superreeks staan einde se kant toe

Die uitslae is 0/14B (11 – 9), 0/15B (12 – 4), 0/16B (26 – 3) en die tweedespan (21 – 20).

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button