Local newsNews

[FOTO’S] Ongeluk in Kerk- en Joubertstraat eis die lewe van een persoon

Een van die insittendes het later die dag in die hospitaal aan sy beserings beswyk.

Die ongeluk het vroeg Sondagoggend omstreeks 12.30vm in Kerk- en Joubertstraat plaasgevind toe ’n Volkswagen en Kia Picanto gebots het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button