Twee lede van die Vroue Landbou-unie (VLU) se Millenium-tak het onlangs by die Tambuki Streekkonferensie onderskeidelik hul 40 en 50 jaar lidmaatskaptoekennings ontvang.
Me. Marie Uys het haar 50-jaar knopie ontvang.
LEES OOK: Vroue Landbou-unie se Millenium-tak geniet werksklas in Polimerklei
Me. Mienie Swanepoel het haar 40-jaar lidmaatskaptoekenning ontvang.
Sy het ook as voorsitter by die Millenium-tak gedien.
Die vroue van die Millennium-tak voel geseënd om dié vroue deel van hul tak te hê, wat altyd bereid om hulle jare lange ondervinding met ander te deel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



