GeneralNews

VLU Millenium-tak kuier vir ’n laaste keer saam

Dié tak is reeds amptelik deur me. Alna Kapp, die Tambuki Streeksvoorsitter, gesluit.

Die vroue van die Vroue Landbou-unie (VLU) se Millenium-tak het vir oulaas as ’n tak heerlik saam gekuier en die goeie tye onthou.

Hulle het dié jaar in Witbank afgesluit, waar hulle gaan fliek en lekker geëet het.

LEES OOK: Sue Nell vir derde termyn as voorsitter van VLU-tak gekies

Dié tak is reeds amptelik deur me. Alna Kapp, die Tambuki Streeksvoorsitter, gesluit.

Me. Lenie Groenewald, voorsitter van VLU Robyn-tak, het die dag saam met hulle geniet en hulle welkom geheet by die Robyne.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button