Local newsNews

Hoëveld grondeienaars maak gereed vir brandseisoen

As die verlede egter ’n katalisator is van hoe sake gedurende veldbrande benader word, dan kan ’n mens maar rus in die wete dat boere en ander rolspelers in die landbou, met genoegsame kennis toegerus is om sover moontlik verlies van lewe asook skade aan eiendom te probeer verhoed of te beperk.

Die reuk van ’n veldbrand is nou maar in meeste Hoëveld-bewoners se geheue ingeëts, en dit is nie lank voordat die brandseisoen weer eens vlam vat nie.

Grondeienaars is tans besig om voorbrande te maak om in die geval van ’n brand, enige skade aan hul eiendom of die van ander, te keer en/of te minimaliseer.

Vlamme woed op 1 Junie net buite Ermelo op die Morgenzon-pad. Foto: Wayne van der Walt, Hoëvelder redakteur.

As die verlede egter ’n katalisator is van hoe sake gedurende veldbrande benader word, dan kan ’n mens maar rus in die wete dat boere en ander rolspelers in die landbou, met genoegsame kennis toegerus is om sover moontlik verlies van lewe asook skade aan eiendom te probeer verhoed of te beperk.

Lees meer hieroor in die Hoëvelder Koerant.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button