Local newsNews

Ermelo se klein ‘Superman’ ruil sy mantel vir engelvlerke

Klein 'Superman' , Soos vele hom geken het, veg sedert Oktober 2018 teen ’n seldsame kinderkanker, neuroblastoom.

ERMELO – Dit is met groot hartseer dat die Hoëvelder verneem het dat Teagan van Wyk (5) vroeër vandag, 16 November, oorlede is.

Klein ‘Superman’ , Soos vele hom geken het, veg sedert Oktober 2018 teen ’n seldsame kinderkanker, neuroblastoom.

Sy ma, me. Maggie van Wyk, het op Teagan se Facebook-bladsy die volgende gedeel: ” Hy het ‘n lang harde stryd geveg, en het vanoggend ekstra hard geveg.”

Sy het Teagan se pa laat weet om huistoe te Kom en die gesin was deur pastoor Anet Meintjes, en haar man dr. Kobus Meintjes ondersteun.

“Ons kon die teenwoordigheid van die Here in die kamer voel,” het sy geskryf.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button