Local newsNews

Ermeloërs geniet veiling en nagmark by Wildman

Die eienaars van Wildman het 'n nagmark en veiling gehou, en aan die inwoners die grootste winskopies nóg gebied.

ERMELO – Die inwoners het op 25 Februarie hulle nie deur die gure weer laat afskrik nie, en heerlik saam met die personeel van Wildman Ermelo gekuier.

Die eienaars van Wildman het ‘n nagmark en veiling gehou, en aan die inwoners die grootste winskopies nóg gebied.

Wimpy se stalletjie het besoekers met heerlike koffie bederf, terwyl die braaivleisvure vir ‘n gesellige atmosfeer gesorg het.

Al die klere in die winkel was op uitverkoping en oral het jy iemand gesien wat tussen die rakke rondsnuffel.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button