Local newsNews
Inwoners laat hare waai vir kanker
Die span van Wildman is as die wenners van die geesbeker vir sakeondernemings aangewys.

ERMELO – Die gemeenskap het KANSA onlangs tydens die jaarlikse Shavathon by O’Reilly’s Sport Pub & Grill ondersteun.
Die span van Wildman is as die wenners van die geesbeker vir sakeondernemings aangewys.

Victor Prinsloo en Martin Duncan was die wenners van die gelukkige trekking vir ‘n KWV-stel, Amanda Jooste en Lindie Jansen van Rensburg het die emmergeskenkpak gewen en Derick Jansen van Rensburg, Sarel Coetzer, Gerald Young en Johan Fourie was die wenners van die O’Reilly’s-geskenkbewys.

Dawie Fourie het die Beauty Within-geskenkbewys gewen en Sammy du Preez en MJ Smith was die wenners van die Platteland Aesthetics-geskenkbewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



