Local newsNews

VLU-vroue maak komberse vir die kinderhuis

Hulle het onlangs komberse vir die huis oorgetrek en me. Elsa de Villiers sê dat hulle probeer om maandeliks iets spesiaal vir die kinders te doen.

ERMELO – Die VLU Talento Mulher-tak se vroue het besluit om hul harte teenoor die plaaslike kinderhuis oop te maak.

Hulle het onlangs komberse vir die huis oorgetrek en me. Elsa de Villiers sê dat hulle probeer om maandeliks iets spesiaal vir die kinders te doen.

Daar is ook onlangs vleisbroodjies en sosaties gemaak en verkoop om geld vir die tak in te samel.

Indien enigiemand belangstel om by die tak aan te sluit, kan hulle me. Veronica Bisschoff, die voorsitter by 083 367 6798 of me. De Villiers by 072 623 5889 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button