Local newsNews

Ligte, kamera, aksie!

In die opeafdeling is me. Nicola Holtzhausen se foto, “There Goes the Sun”, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.

ERMELO – Die Ermelo Fotoklub het op 10 Junie ’n klubaand geniet, waartydens die lede se foto’s beoordeel is.

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was “aksie”, en die lede het almal spoggerige foto’s ingeskryf.

Mnr. Petrus Myburgh se “Laat die stof so staan” het die juniorafdeling gewen, terwyl me. Rosa van Schalkwyk se “Dit was amper” die seniorafdeling gewen het.

GALERY – Ermelo Fotoklub ‘fokus’ op aksie

In die opeafdeling is me. Nicola Holtzhausen se foto, “There Goes the Sun”, as die wenner in die 1-sterafdeling aangewys.

Dié foto is ook as die algehele wenner van die juniorafdeling aangewys.

Die wenner van die 2-sterafdeling was me. Venetia Rose met haar “6 Snare”.

Sien al die uitslae in die Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button