Local news

Bekende prokureur van Ermelo skielik oorlede

Johan van der Wath het op die ouderdom van 74 nog voltyds praktiseer.

’n Gewaardeerde inwoner en geliefde prokureur, Johan van der Wath (74), is skielik op Vrydag 25 Augustus oorlede.

Sy afsterwe laat ’n leemte in die gemeenskap. Hy was bekend vir sy besonderse liefde vir krieket en sy wye kennis in die reg.

Van der Wath se gedenkdiens gaan Maandag, 4 September, om 10:00 by die NG Kerk Moedergemeente op Ermelo plaasvind.

Lees die volledige berig in Hoëvelder.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button