Local news
Swendelary neem toe op Ermelo
Prinsloo waarsku alle inwoners om wees op dié skelmstreek bedag te wees.

ERMELO – Carla Prinsloo, die plaaslike polisiewoordvoerder, het lede van die publiek onlangs gewaarsku dat gevalle van swendelary op die dorp toeneem.
Volgens haar teiken misdadigers veral bejaarde persone.
“Hulle kontak mense en gee voor dat hulle van die bedrogafdeling van ’n bank is. Hulle sê dat daar verdagte transaksies vanaf die persoon se rekeninge plaasvind, en paniekbevange gee die slagoffer sensitiewe inligting aan die misdadigers en só kry hulle toegang tot die geld.”
Prinsloo waarsku alle inwoners om wees op dié skelmstreek bedag te wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.