Local news

Gedeelte van huis op Ermelo stort ineen

Hy het 'n gekraak gehoor en daarna toe stort die gedeelte van die gebou in duie.

ERMELO – ‘n Gedeelte van ‘n huis in CH Kotzestraat het vroeër vandag ineengestort.

Volgens die eienaar van dié huis, is niemand tydens die insident beseer nie.

Dit is nog onduidelik wat die ineenstorting veroorsaak het.

Die eienaar het vertel dat hy hul voordeur oopgemaak het en kort daarna ‘n gekraak gehoor en vinnig uit die vertrek beweeg het.

Die volgende oomblik het een gedeelte van die gebou in duie gestort

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button