Local news
Beursie met ID van Willem Louwrenst Joubert gevind in Ermelo
’n Verlore beursie is in Ermelo gevind. Willem Louwrenst Joubert kan dit by Flip opeis by 061 285 6447.
’n Beursie is onlangs in Ermelo gevind.
Die ID daarin behoort aan Willem Louwrenst Joubert.
Die eienaar kan die beursie by Flip terugkry, maar sal sy ID nommer moet kan verskaf om bewys van eienaarskap te lewer.
Kontak Flip by 061 285 6447.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



