MC000120
KENNISGEWING GRONDGEBRUIKSBESTUUR AANSOEK VIR TOESTEMMINGSGEBRUIK IN TERME VAN GEDEELTE 94(2) EN 100 GELEES TESAME MET HOOFSTRUK 6 VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GROND-GEBRUIKSBESTUUR VERORDENING, 2016 Aansoeke vir “Toestem-mingsgebruik” op die volgende eienskappe: PORTION 0 OF FARM RIETVLEI 397 – JS Hierby word kennis gegee dat ek, die ondergetekende van voorneme is om aansoek te doen by die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit vir toestemming om bogenoemde grond aan te wend vir die volgende doeleindes: TELEKOMMUNIKASIE INFRASTRUKTUUR – SELLULRE MAS EN BASIS STASIE Planne en/of besonderhede van die aansoek mag gedurende normale kantoorure nagegaan word by die volgende adres: Departement Stadsbeplanning en Menslike Nedersettings, Steve Tshwete Municipale Gebou, 2de vloer, h/v Walter Sisulu en Wanderers Strate, Middelburg. Kontak besonderhede van betrokke Munisipale Amptenare is soos volg: Dorah Nkambule 013 249 7044 / dorahn@stlm.gov.za Enige persoon of persone wat enige beswaar het teen die toestaan van die aansoek, moet sodanige geskrewe beswaar volledig gemotiveer, soos vereis in die Steve Tshwete Ruimtelike Beplannings- en Grond- gebruikbestuur Verordenning, 2016, indien by die Munisipale Bestuurder, Posbus 14, Middelburg, 1050 sowel as die ondergetekende, nie later nie as 26 June 2026 Enige persoon of persone wat enige beswaar het teen die toestaan van die aansoek, wie nie kan skryf nie mag gedurende normale kantoorure by die genoemde adres in die kennisweging opdaag waar die genoemde amptenaar van die Munispaliteit behulpsaam kan wees om die persoon se besware of kommentare op skrif te stel. Naam van agent: Richard Hlengani van Khongoloti Consultant Pty Ltd ID nr van agent: 660912 5879 08 2 Fisiese addres van agent:
Melkstr. 373, Nieuw Muckleneuk, Pretroria, Kontak besonderhede van agent: Tel: 012 460 4755 Sel: 072 404 7447 e-pos: khongoloti@absamail.co.za
Reference Number: MC000120