TA017130
KENNISGEWING STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA 253, BYLAAG A229 KENNISGEWING VAN DIE AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE LAND USE SCHEME, 2019, INGEVOLGE ARTIKELS 62(1) EN 94(1) (A) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUURSVERORDENING, 2016 Ek, Jaco Peter le Roux,
(Pr Pln 1467/2011) van Afriplan CC, (1994/02921/23) synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 894, Middelburg X1 gee hiermee ingevolge Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuursverordening, 2016, kennis dat ons by Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van Erf 894, Middelburg X1, gele te Vaalstraat 13 (hoek John Magagulastraat) vanaf `Besigheid Sone 4` na `Besigheid Sone 3` vir alle tipe kantore, gesondheidsklub en plek vir verversings. Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale gebou, Wandererslaan, Middelburg, 1050, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 22 Mei 2026 (laaste datum vir kommentare 22 Junie 2026). Enige persoon wat nie kan skryf nie sal tydens kantoor-ure deur `n amptenaar by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bygestaan word om kommentaar in te dien. Besware of verto ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 30 dae vanaf 22 Mei 2026, skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 14, Middelburg, 1050, ingedien of gerig word. Besonderhede van die agent: Afriplan CC, John Magagulastraat 14, Middelburg 1050. Tel: 013 282 8035 E- pos: : jaco@afriplan.com/vicky@afriplan.com
Reference Number: TA017130