TA017132

KENNISGEWING STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA 247, BYLAAG A223 KENNISGEWING VAN DIE AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE LAND USE SCHEME, 2019, INGEVOLGE ARTIKELS 62(1) EN 94(1) (A) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUURSVERORDENING, 2016 Ek, Jaco Peter le Roux

(Pr Pln 1467/2011), van Afriplan CC (1994/02921/23) synde die gemagtigde agent van die eienaars van Erf 9953, Middelburg X25 en Gedeelte 11 van Erf 10077, Middelburg X27 gee hiermee ingevolge Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuursverordening, 2016, kennis dat ons by Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van: – Erf 9953, Middelburg X25 gele te Amaryllisstraat 24, Roberts Estate vanaf `Residensieel Sone 1` na ” Residensieel Sone 3`; en -Voorgestelde Gedeelte A (`n gedeelte van Gedeelte 11) van Erf 10077, Middelburg X27 gele aangrensend tot Erf 9953, Middelburg X25 vanaf `Privaat Oop Ruimte` na `Residensieel Sone 3`. Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale gebou, Wandererslaan, Middelburg, 1050, vir `n tydperk van 30 dae vanaf 22 Mei 2026 (laaste datum vir kommentare 22 Junie 2026). Enige persoon wat nie kan skryf nie sal tydens kantoor-ure deur `n amptenaar by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bygestaan word om kommentaar in te dien. Besware of verto ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 30 dae vanaf 22 Mei 2026, skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 14, Middelburg, 1050, ingedien of gerig word. Besonderhede van die agent: Afriplan CC, John Magagulastraat 14, Middelburg 1050. Tel: 013 282 8035 E-pos: : jaco@afriplan.com/vicky@afriplan.com

Reference Number: TA017132

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button