Local sport

Liggies en Klerksdorp sê mekaar die stryd aan in Noordvaal-reeks

Die Noordvaal Beker-rugby het ná die vakansie vlam gevat, en die Liggies en Klerksdorp Hoërskool het mekaar op Ermelo uitgedaag.

Die Noordvaal-rugbyreeks is weer in volle swang na die skoolvakansie, en in die volgende ronde het Ligbron Akademie vir Tegnologie Saterdag teen Klerksdorp Hoërskool te staan gekom.

Die wedstryde is op Ligbron se velde gespeel.

Ligbron het ses van die nege wedstryde gewen.

'n Swart-en-wit foto van 'n jong rugbyspeler, WP Human, wat uitdraf teen Klerksdorp Hoërskool.
WP Human van Ligbron se eerste span draf uit op die veld, met ondersteuners wat die span aanmoedig tydens die Noordvaal-reeks teen Klerksdorp Hoërskool op Ligbron se tuisvelde in Ermelo. Foto: Wayne van der Walt

Die uistale is as volg: (Gasheer se tellings eerste)

  • o.14A: 12 – 7
  • o.14B: 7 – 57
  • o.15A: 17 – 15
  • o.15B: 20 – 19
  • o.16A: 12 – 40
  • o.16B: 15 – 7
  • Derde span: 19 – 5
  • Tweede span: 23 – 10
  • Eerste span: 31 – 46

    Jurgens Bezuidenhout, staan op die veld in 'n blou en rooi Ligbron-trui, voor ’n skrum.
    Jurgens Bezuidenhout van die Ligbron se eerste span voor ‘n skrum tydens die Noordvaal Beker-wedstryd teen Klerksdorp Hoërskool. Foto: Wayne van der Walt

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button