EntertainmentLifestyle

Manie Jackson bekoor saal propvol mense tydens besoek by Ermelo SAVF

Bestuur van die SAFV het op hul Facebookblad hul dank aan die inwoners en publiek vir hul ondersteun betuig.

Manie Jackson, die Afrikaanse en Country-sanger, het op 9 April ’n besoek by die SAVF op Ermelo afgelê.

Dit was n heerlike oggend en die saal was vol gepak.

Bestuur van die SAFV het op hul Facebookblad hul dank aan die inwoners en publiek vir hul ondersteun betuig.

Inligting en foto’s: SAVF Ermelo Facebookblad

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button