Prof Steyn praat by Bybelskool
PROF Gert Steyn besoek Birchleigh Bybelskool op 25 Februarie, asook op 3 en 10 Maart.
Die onderwerp waaroor hy praat is EfesiĆ«rs. Prof Steyn is ‘n professor in die Nuwe Testament by die Universiteit van Pretoria en is al sedert 2007 betrokke by die Bybelskool.
Dit vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh van 7nm tot 8.30nm. Almal is welkom.
Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138.