Local newsNews

Kempton se skoolkore presteer by Cantare

Maranatha Christian School het twee afdelings ingepalm.

Twintig kore het op 31 Julie by Curro Serengeti aan die Kemptonpark Koor Cantare deelgeneem.

Die wenners van die prysgeld in die onderskeie afdelings was:

Pre-primêre afdeling: Stralejakkers

Laerskool senior afdeling: Laerskool Lynnwood en Laerskool Van Riebeeckpark

Laerskool junior afdeling: Maranatha Christian School

Hoërskool afdeling: Maranatha Christian School

Zené van Niekerk van Stralejakkers (tweede van regs) met die prysgeld wat haar koor in die pre-primêre afdeling ontvang het. By haar is Chané Bronkhorst (Pokkelpensies), Lydia Swanepoel (Swanemeer) en Dewald von Solms (beoordelaar).

 

Maranatha Christian School se Janet Fourie (derde van regs) met die tjek wat die skool as wenners van die afdeling vir hoërskoolkore gewen het. Saam met haar is Koketso Chene (Hoërskool Langenhoven), Beanca Rudman (Hoërskool Goudrif), Morné van der Westhuizen (Hoërskool Kempton Park), Herman Swanepoel (Hoërskool Kempton Park), Jade Sagathevan (Maranatha Christian School) en Christiaan West (Maranatha Christian School).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Kempton Express in Google News and Top Stories.

Back to top button