Local newsNewsUpdate

Oupa en ouma 60 jaar getroud

Baie geluk aan Hennie en Phyllis!

Hennie en Phyllis Eloff het 60 jaar gelede op 9 Junie 1956 ewige trou aan mekaar beloof.

Ouma en oupa Eloff het op 4 Junie die mylpaal-geleentheid saam met hul familie en vriende gevier.

Hulle spog met vyf kinders, 11 kleinkinders en 10 agterkleinkinders. Baie geluk aan Hennie en Phyllis.

Lees verder:

Steeds gelukkig getroud na 60 jaar

Die beste 60 jaar

Vrede die wenresep vir gesonde huwelik

Liefdesvlam brand al vir meer as ‘n halfeeu

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na krugersdorpnews@caxton.co.za of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterwebtuistes: 

Randfontein Herald

Roodepoort Record

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Krugersdorp News in Google News and Top Stories.

Back to top button